Marc Chagall | |
---|---|
Chagall, c.1920 (deur Pierre Choumoff) | |
Geboortenaam | Moishe Zakharovich Shagalov (Мовша Захарович Шагал) |
Gebore | Liozna, Russiese Ryk | 6 Julie 1887
Sterf | 28 Maart 1985 (op 97) Saint-Paul-de-Vence, Frankryk |
Gade | Bella Rosenfeld (1915–haar dood in 1944) Valentina (Vava) Brodsky (1952–1985) |
Nasionaliteit | Rusland, later Frankryk |
Veld | Skilder, gekleurde glas |
Beweging | Fauvisme, kubisme, ekspressionisme |
Marc Chagall (1887–1985) was ’n Russiese skilder wat in Frankryk gewoon en gewerk het. Hy het in helder kleure geskilder en is bekend vir sy skilderye in fauvistiese, ekspressionistiese en kubistiese styl.[1]